Krugersdorp: ’Geen toestemming’ vir verfilming van musiekvideo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die myn in Krugersdorp waar die verkragtings plaasgevind het. Foto: Dennis Delport
Die myn in Krugersdorp waar die verkragtings plaasgevind het. Foto: Dennis Delport

Die produksiemaatskappy wat ‘n musiekvideo in Krugersdorp verfilm het toe agt vroue verkrag is, het nie toestemming by die munisipaliteit gehad om te verfilm nie.

Dit is Woensdag deur Refilwe Mahlangu, woordvoerder van Mogale City, aan Netwerk24 bevestig.

“Soos bevestig met openbare veiligheid en Bryan Murray, die hoof-superintendent: verantwoordelik vir verordenings, was daar geen versoek van die maatskappy om te verfilm nie. Daar is ook geen spoor van ‘n navraag of versoek om te verfilm nie. Dit is nodig vir alle soort verfilming en daar is ook ‘n koste aan verbonde,” sê sy.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
India (w) 158/3
Malaysia (w) 0
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
20.26
-0.5%
Rand - Euro
17.72
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,665.25
+0.2%
Silwer
19.43
+2.1%
Palladium
2,211.00
+2.1%
Platinum
868.50
+0.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,265
-0.2%
Alle aandele
63,604
-0.2%
Hulpbronne 10
60,121
-0.2%
Industriële 25
77,190
-0.3%
Finansiële 15
13,771
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos