KYK | Bejaarde sterf ná hy uit vlamme gered is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Só naby aan mekaar is van die huise waar brande in die noordelike voorstede van Johannesburg die afgelope sowat twee jaar gestig word.
Só naby aan mekaar is van die huise waar brande in die noordelike voorstede van Johannesburg die afgelope sowat twee jaar gestig word.

Die nag toe ’n reeks-brandstigter by Risto Andjelopolj se huis ingebreek het, het hy vir Andjelopolj gesê: “Ek gaan jou in die studeerkamer toesluit en die huis aan die brand steek. Jy gaan doodgaan.”

Die bejaarde Andjelopolj is daardie nag vroeg in April lewend uit die brandende huis in Houghton, Johannesburg, gered, maar hy het nooit herstel nie. Hy is verlede Sondag dood in die hospitaal waar hy die hele tyd aan ’n ventilator gekoppel was.

Die polisie vermoed Andjelopolj was die slagoffer van ’n reeksbrandstigter wat die afgelope twee jaar al amper 50 brande gestig het binne ’n ra­dius van 5 km van die Hyde Park-winkelsentrum.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Ireland 146/3
Afghanistan 168/7
besig om te laai... Regstreeks
Kaizer Chiefs 1
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.61
+0.1%
Rand - Pond
20.06
+0.0%
Rand - Euro
16.97
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,796.12
+0.4%
Silwer
20.52
-0.8%
Palladium
2,234.00
-0.4%
Platinum
937.00
-0.9%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos