KYK: Diere maak oop oor wat hulle pla

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hettie Richter, ’n dierekommunikeerder van Bloemfontein, luister na wat die Jack Russell Handsome van Kaapstad sê.  Foto: Marzahn Botha
Hettie Richter, ’n dierekommunikeerder van Bloemfontein, luister na wat die Jack Russell Handsome van Kaapstad sê. Foto: Marzahn Botha

As jou dier met jou kon praat, wat dink jy sou hy vir jou sê? En, dalk belangriker, wat sou hy ván jou sê?

Hettie Richter (46), ’n dierekommunikeerder van Bloemfontein, “hoor” al meer as 15 jaar uit die perd se bek hoe diere alte lekker skinder. Sy verskyn in die nuwe kykNET-reeks Dierepraters, wat einde vandeesmaand begin.

Richter vertel sy het op ’n keer ’n bejaarde man in ’n Vrystaatse dorpie met sy perde gaan help. Die een hings het vir haar gesê hy het drie merries gedek en hy wys toe vir haar watter merrie nie “gevat” het nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 249/7
India A 0
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.93
+0.9%
Rand - Pond
21.12
+0.6%
Rand - Euro
17.97
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.22
+0.3%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Goud
1,779.33
-0.3%
Silwer
22.38
-0.7%
Palladium
1,853.76
+2.1%
Platinum
942.50
+0.7%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,599
+0.5%
Alle aandele
71,017
+0.3%
Hulpbronne 10
67,425
+1.4%
Industriële 25
93,388
-0.4%
Finansiële 15
14,090
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos