KYK | ‘Keer, Dozi, die hemelse trein kom hom haal’ – Theuns se pa

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Theuns se pa salueer terwyl die trompet speel buite die kerk. Agter is Juanita du Plessis en Cordelia. Foto: Deaan Vivier
Theuns se pa salueer terwyl die trompet speel buite die kerk. Agter is Juanita du Plessis en Cordelia. Foto: Deaan Vivier

“Dozi, jy is groot, kan jy nie net daar keer nie . . . Hulle gaan hom kom haal en hom trein toe vat. Die bloutrein wat uit die hemel kom.”

Só het Theuns Jordaan se pa, Willie, met sy laaste afskeidswoorde Vrydag op die sanger se huldigingsdiens in die ouditorium van die Moreletapark-gemeente in Pretoria die pyn in sy hart gedeel. Hy het gesê dat hy te bang is om op te hou met praat, “want dan gaan julle hom kom haal”.

Vroeër het die sangers Dozi, Steve Hofmeyr, Kurt Darren, Bok van Blerk, Ricus Nel en Bobby van Jaarsveld die kis, met ’n rangskikking van wit rose daarop, die ouditorium ingedra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos