KYK: O-Randse kleuterskool in vrees ná tier oor muur loer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Een van die tiere het verlede Donderdag van bo-op sy klimraam na leerlinge van die kleuterskool gekyk.   Foto: Verskaf
Een van die tiere het verlede Donderdag van bo-op sy klimraam na leerlinge van die kleuterskool gekyk. Foto: Verskaf

Sy vrees vir die lewe van haar leerlinge nadat die bure se tier “oor die muur na hulle geloer het”, sê ’n kleuterskooleienaar van Boksburg aan die Oos-Rand.

Die tier is een van twee wat op die eiendom aangrensend tot die kleuterskool in Impala Park aangehou word.

Matthew en Anneline Kruger, die eienaars van die tiere, het in ’n prokureursbrief laat hoor dat hulle alle regulasies gehoorsaam wat op uitheemse diere betrekking het. Daar “is niks wat ons kliënte verhinder om die wilde diere op hul erf te hê nie. Daarom is ons kliënte nie verplig om enige van die vrae wat aan ons gerig is, te beantwoord nie”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.82
+1.5%
Rand - Pond
21.07
+1.1%
Rand - Euro
17.94
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.23
+1.5%
Rand - Jen
0.14
+1.6%
Goud
1,764.22
-1.0%
Silwer
22.29
-0.1%
Palladium
1,775.00
+1.7%
Platinum
939.50
+0.4%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,449
-0.5%
Alle aandele
70,911
-0.4%
Hulpbronne 10
67,431
-0.6%
Industriële 25
93,532
-0.5%
Finansiële 15
13,873
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos