KYK | Kuierplek waar 20 sterf, was dalk oorvol

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Noodvoertuie Sondagoggend buite die Enyobi-taverne in Scenerypark, Oos-Londen. Foto: Facebook
Noodvoertuie Sondagoggend buite die Enyobi-taverne in Scenerypark, Oos-Londen. Foto: Facebook

Die Enyobeni-taverne in Scenerypark in Oos-Londen waar minstens 20 jong mense Sondagoggend vroeg in raaiselagtige omstandighede dood is, was volgens videomateriaal Saterdagaand stampvol, selfs moontlik oorvol.

Verskeie internasionale mediagroepe het Sondag ook oor die voorval berig, onder meer die BBC en Daily Mail.

Brig. Tembinkosi Kinana, polisiewoordvoerder, het Sondag gesê die oorsaak van die jong mense se dood is nog onbekend.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.17
+0.5%
Rand - Pond
19.63
+0.0%
Rand - Euro
16.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,802.29
0.0%
Silwer
20.82
0.0%
Palladium
2,227.50
0.0%
Platinum
966.00
0.0%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
63,996
-1.0%
Alle aandele
70,731
-0.8%
Hulpbronne 10
64,048
-2.8%
Industriële 25
86,577
-0.6%
Finansiële 15
16,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos