KYK | Lugbraaiers, potte, skootrekenaars verkoop beste op Swart Vrydag

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Koper wag in ’n ry om vir ’n televisie te betaal by die Canal Walk-inkopiesentrum in Kaapstad. Dié Game het sy deure om middernag oopgemaak. Foto: Adrian de Kock
’n Koper wag in ’n ry om vir ’n televisie te betaal by die Canal Walk-inkopiesentrum in Kaapstad. Dié Game het sy deure om middernag oopgemaak. Foto: Adrian de Kock

Dit blyk klante is weer lus vir middernag-inkopies op Swart Vrydag aangesien die kleinhandelaar Game heelwat verkope rondom middernag gesien het.

“Vrydag tussen die ure van 00:00 en 01:00 het Game ’n toename van 96% in transaksies en ’n 95%-toename in inkomste gesien teenoor verlede jaar se Swart Vrydag,” sê Gia Costella, ’n woordvoerder van Game.

“Dit toon die gewilligheid van klante om terug te keer na middernagverkope. Game het ’n groot opkoms van klante in winkels en aanlyn gesien.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.19
-0.4%
Rand - Pond
21.33
-0.6%
Rand - Euro
18.72
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
1,017.90
-2.0%
Palladium
1,677.54
-1.0%
Goud
1,929.62
-0.9%
Silwer
23.91
+0.0%
Brent-ruolie
86.12
-0.0%
Top-40
74,480
+1.0%
Alle aandele
80,509
+1.0%
Hulpbronne 10
78,210
-0.5%
Industriële 25
103,169
+1.9%
Finansiële 15
16,185
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos