KYK | Metropolisielede wat Kymie du Toit aftrek, word vervolg

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kymie du Toit   Foto: Deon Raath
Kymie du Toit Foto: Deon Raath

Die Tshwane-metropolisiebeamptes wat Kymie du Toit in Desember 2019 in Pretoria van die pad laat aftrek en daarna glo hardhandig uit haar motor geruk het, gaan vervolg word.

Dit volg nadat AfriForum in 2020 aangekondig het dat sy private vervolgingseenheid Du Toit gaan bystaan met die strafregtelike klagte wat sy teen die betrokke beamptes gelê het.

Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se private vervolgingseenheid, sê in ’n verklaring die beamptes gaan in die landdroshof in Hatfield van aanranding aangekla word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.54
-1.0%
Rand - Pond
21.12
-0.7%
Rand - Euro
17.59
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.0%
Goud
1,814.56
-0.3%
Silwer
23.52
+2.1%
Palladium
1,906.50
+1.5%
Platinum
987.00
+1.1%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.9%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.4%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos