KYK | Motorfietse in die sneeu

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Toe die Suid-Afrikaanse GS Trophy-span Saterdagoggend by die Afriski-oord in Lesotho wakker word, was hul BMW-motorfietse toe onder die sneeu. Foto: Gerrit du Toit
Toe die Suid-Afrikaanse GS Trophy-span Saterdagoggend by die Afriski-oord in Lesotho wakker word, was hul BMW-motorfietse toe onder die sneeu. Foto: Gerrit du Toit

Die winter is hier en Suid-Afrikaners moet nou maar hul warm jasse byderhand hou – laer temperature landwyd is hier om te bly.

Quinton Jacobs van die weerkantoor in Bloemfontein sê selfs nadat die reënweer teen Woensdag opgeklaar het, sal dit oor die grootste deel van die land koel tot koud bly.

Reënweer word die volgende paar dae nog langs veral die ooskus en in die noordoostelike provinsies verwag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos