KYK | My menswaardigheid is aangetas, sê Matie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skermgreep van die video waarin die student op Babalo Ndwayana se lessenaar urineer.   Foto: Verskaf
’n Skermgreep van die video waarin die student op Babalo Ndwayana se lessenaar urineer. Foto: Verskaf

Die swart eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch op wie se lessenaar ’n wit koshuismaat Sondagoggend vroeg geürineer het, sê sy waardigheid en menswaardigheid is aangetas.

In ’n onderhoud Maandagaand met Newzroom Afrika het Babalo Ndwayana (20), ’n eerstejaar-landboustudent en inwoner van Huis Marais, gesê: “Ek wil regtig graag hê hulle moet hom (die wit student) skors, want ’n skorsing sal regverdig wees teenoor almal.”

Ndwayana het Sondag omstreeks 04:00 wakker geword toe hy bewus raak van beweging in sy koshuiskamer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Argentina 26
Scotland 18
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
Bangladesh 97/7
besig om te laai... Regstreeks
England 84/5
India 416/10
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-1.0%
Rand - Euro
17.21
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos