KYK | Newcastle-nagmerrie: 'n Bakkie in die tjorts
Marizanne Kok
Deel
’n Bakkie het op die laaste Maandagaand van Augustus neus eerste in ’n gat op Lyellstraat beland, en moes met ’n trekker uit die droë rioolafval getrek word. Foto: Verskaf
Dit staan ’n entjie weg van die ou treinspoor, op wat eens ’n besige stasieperron moes wees: ’n eensame porseleintroon, minus sy toiletbak, ’n ketting of selfs die mure wat dit eens van nuuskierige oë verskans het.
Nou is dit gereduseer tot ’n kru simbool: een nuttelose toilet gestrand in ’n see van onverwerkte rioolafval. Belaglik, bespotlik . . . betreurenswaardig.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.