KYK | Nuwe gespreksreeks: ‘Ons vir jou’ ’n tree na versoening

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ivor Swartz en Rudi Swanepoel, aanbieders van ‘Ons vir jou’ op Netwerk24.
Ivor Swartz en Rudi Swanepoel, aanbieders van ‘Ons vir jou’ op Netwerk24.

’n Splinternuwe gespreksreeks oor versoening begin Woensdag om 'n koffietafel op Netwerk24. Ons vir jou, aangebied deur Rudi Swanepoel en Ivor Swartz, wil mense aan die praat kry. 

Die twee predikante se raad aan diegene wat ’n behoefte het om gebroke bande te herstel, is dat die brug na versoening nie eensydig is nie: Meer as een mens met die wil om te versoen is die eerste stap na ware versoening.

“Ek dink nie ’n mens kan enigsins jou toon in daai water sit as jy nie bereid is om weerloos te wees nie. Ware versoening is nie moontlik as daar nie ’n oop ingesteldheid teenoor die ander is nie en ’n bereidwilligheid om kwesbaarheid en kompleksiteit te omarm,” sê Swanepoel van die NG gemeente Andrew Murray in Johannesburg.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 105/3
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.88
+1.1%
Rand - Pond
21.17
+0.6%
Rand - Euro
18.02
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.27
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,780.62
-0.1%
Silwer
22.48
+0.7%
Palladium
1,745.00
-0.0%
Platinum
948.00
+1.3%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,570
-0.3%
Alle aandele
71,016
-0.3%
Hulpbronne 10
67,615
-0.4%
Industriële 25
93,570
-0.5%
Finansiële 15
13,918
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos