KYK: Op die lang pad met een been en ‘n Bybel

akkreditasie
Chris Smit se regterbeen is geamputeer ná ’n motorfietsongeluk, maar sy gestremdheid kry hom nie onder nie. Hy was ’n finalis in die #Thank­You­Trucker-kompetisie. Foto’s: Deon Raath
Chris Smit se regterbeen is geamputeer ná ’n motorfietsongeluk, maar sy gestremdheid kry hom nie onder nie. Hy was ’n finalis in die #Thank­You­Trucker-kompetisie. Foto’s: Deon Raath

Hy is nie die eerste ou wat sy been verloor nie en hy gaan nie die laaste ou wees wat sy been verloor nie. Maar hy gaan nie die ou wees wat moed opgee nie.

Só sê Chris Smit (55), ’n langafstand-vragmotorbestuurder wat ná ’n motorfietsongeluk ’n rukkie “dood” was en wie se beseerde regterbeen ná verskeie operasies om die been te probeer herstel, geamputeer is.

Hy was een van vyf finaliste in die #ThankYouTrucker-kompetisie. “Vir my is trok­ry terapeuties. Veral in Afrika ry mens deur gebiede wat deel is van wildtuine, met wilde diere langs die pad. Ek geniet dit om te ry.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Oman 122/10
Scotland 0/0
besig om te laai... Regstreeks
Knights 127/7
North West 42/0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.47
-1.1%
Rand - Pond
19.99
-1.0%
Rand - Euro
16.85
-1.1%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.8%
Rand - Jen
0.13
-1.6%
Goud
1,780.25
-0.1%
Silwer
24.12
-0.8%
Palladium
1,999.53
-3.5%
Platinum
1,046.50
-0.6%
Brent-ruolie
85.82
+0.9%
Top-40
59,674
-1.4%
Alle aandele
66,189
-1.3%
Hulpbronne 10
61,545
-2.8%
Industriële 25
85,379
-0.1%
Finansiële 15
13,931
-1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos