KYK | Oppasser gesoek ná video waarin baba mishandel word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vrou druk haar voet in die agt maande oue babameisie se gesig elke keer as sy begin huil.  Foto: Skermgreep
Die vrou druk haar voet in die agt maande oue babameisie se gesig elke keer as sy begin huil. Foto: Skermgreep

’n Zimbabwiese kinderoppasser word deur die polisie gesoek in verband met ’n video wat sedert April op sosiale media te sien is waarin ’n baba van agt maande mishandel word.

Sers. Omphile Masegela, polisiewoordvoerder, sê Clarise Chitauro is deur ’n egpaar van Upington in die Noord-Kaap in diens geneem om bedags na hul dogtertjie om te sien.

Die video waarin ’n mens sien hoe ’n vrou haar voet in die huilende baba se gesig druk en by tye in die kind se mond, het later op sosiale media verskyn.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Cape Town City 0
Maritzburg United 0
Rand - Dollar
16.41
+0.2%
Rand - Pond
19.84
-0.1%
Rand - Euro
16.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.38
-0.2%
Silwer
20.12
-0.8%
Palladium
2,149.50
-0.1%
Platinum
937.00
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos