Kyk: Paar se aand van dwelms en drank eindig tragies

akkreditasie
Só lyk die wond aan Freddie se skouer wat met 20 steke geheg moes word. Foto: NADINE THERON
Só lyk die wond aan Freddie se skouer wat met 20 steke geheg moes word. Foto: NADINE THERON

As daar een ding is wat Freddie van Zyl (42) wil hê mense moet weet oor sy vrou se dood, is dat Idali (39) nie ’n gereelde dwelmgebruiker was nie.

Dit volg nadat Freddie Donderdagoggend in ’n plas bloed in sy huis in Bredasdorp wakker geword het met ’n wond aan sy skouer en merke aan sy gesig.

Sy vrou het hy dood op die toilet aangetref waar sy nog met ’n stukkie toiletpapier in haar hand gesit het. Daar was braaksel op die vloer voor haar en haar lippe was blou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 72/0
West Indies 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.12
+1.0%
Rand - Pond
21.53
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,796.96
+0.2%
Silwer
23.34
+0.8%
Palladium
1,791.00
+2.3%
Platinum
973.00
+1.8%
Brent-ruolie
72.72
-11.6%
Top-40
63,158
+1.2%
Alle aandele
69,515
+1.3%
Hulpbronne 10
65,092
+1.6%
Industriële 25
93,211
+0.3%
Finansiële 15
13,407
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos