KYK | Rassie Erasmus dans letterlik van vreugde

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Skermgreep van Rassie Erasmus (in die swart T-hemp en met die hoed) wat saam met ’n vriend op Eminem se bekende liedjie ’Guess Who’s Back’ dans. Foto: Skermgreep
’n Skermgreep van Rassie Erasmus (in die swart T-hemp en met die hoed) wat saam met ’n vriend op Eminem se bekende liedjie ’Guess Who’s Back’ dans. Foto: Skermgreep

’n Mens kan nie sê die Suid-Afrikaanse direkteur van rugby het nie ’n humorsin nie, en om dit te bewys, het Rassie Erasmus Saterdag ’n video-opname gedeel van hom en ’n vriend wat op die liedjie van Eminem “Guess Who’s Back” dans.

Dit was om die einde te vier van sy inperking, wat bepaal het dat hy na geen stadions mag gaan nie.

“Ek weet van julle sal sê dit is onvanpas, maar dit is so lekker om terug in die stadions te wees!! Geluk aan die Springbok-spanne en dankie vir die Stormers-ondersteuners vir ’n lekker stadion-vibe,” het hy op Twitter geskryf.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Boland 52/4
Dolphins 6/0
besig om te laai... Regstreeks
Lions 88/3
Titans 0
besig om te laai... Regstreeks
North West 124/4
Warriors 0
besig om te laai... Regstreeks
Pakistan 181/0
England 657/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 598/4 & 29/1
West Indies 283/10
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.34
+0.7%
Rand - Euro
18.29
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.85
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,798.83
-0.2%
Silwer
22.69
-0.3%
Palladium
1,926.50
-0.9%
Platinum
1,030.50
-1.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,552
-0.5%
Alle aandele
74,654
-0.5%
Hulpbronne 10
74,086
-2.5%
Industriële 25
92,097
-0.1%
Finansiële 15
15,549
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos