KYK | RSG se Robbie Kruse praat oor spookasem-radio

akkreditasie
Robbie Kruse die afgelope week aan die spot met homself en die manier waarop hy sy werk op die RSG-oggendprogram 'Op en Wakker' benader. Foto: Deon Raath
Robbie Kruse die afgelope week aan die spot met homself en die manier waarop hy sy werk op die RSG-oggendprogram 'Op en Wakker' benader. Foto: Deon Raath

Die giftonge wat hulle van “spookasem-en-springmielie”-radio beskuldig, het nog nie behoorlik na hul program geluister nie, sê die RSG-omroeper Robbie Kruse.

As hulle het, sou hulle besef het dat hy en sy mede-omroepers nie net daar is om leë woorde die wêreld in te stuur nie.

Kruse raak driftig wanneer hy praat oor die fel kritiek op Op en wakker – die RSG-baba wat hy die afgelope vyf weke saam met Gustav Greyling en Sue Pyler-Slabbert soggens by luisteraars se huise indra.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
United States of America 310/5
Scotland 206/10
Rand - Dollar
15.57
+1.0%
Rand - Pond
19.66
+0.2%
Rand - Euro
16.71
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.15
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,853.66
0.0%
Silwer
22.12
0.0%
Palladium
2,076.50
0.0%
Platinum
956.50
0.0%
Brent-ruolie
119.43
+1.7%
Top-40
63,883
+1.4%
Alle aandele
70,486
+1.4%
Hulpbronne 10
76,948
+0.6%
Industriële 25
76,115
+1.3%
Finansiële 15
16,257
+2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos