Riana Nel, ’n adjunkhoof by die Hoërskool Bloemfontein in Bayswater, en Riaan Roux, die skool se faktotum, op die brug oor die stormwaterkanaal langs die skool. Onverwerkte rioolvuil beland in die kanaal wat in die Bloemspruit loop. Foto: Mlungisi Louw
As die wind die rioolvuilstank vanaf die stormwaterkanaal langs die Hoërskool Bloemfontein na die skool waai, waai dit tot by die leerlinge agter hul skoolbanke.
As die wind anderkant toe waai, is daar kere wat inwoners in dié omgewing van Bayswater hul vensters en deure moet toemaak om die reuk te stuit.
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Ontsluit só ’n wêreld vol inligting – van nuus, sake, sport en raad tot resepte, reis en meer. Geskep en verpak deur Netwerk24, Rapport, Huisgenoot, Sarie, Weg! en Tuis.