KYK | Storm(ers) van geel en blou tref Kaapstad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Waseemah Stemmet (40) van Portlands, Mitchells Plain sê rugby is die enigste sport wat Suid-Afrikaners bymekaar kan bring. Hier staan sy langs Imran Hamza (20) van Bonteheuwel. Foto: Carl Thomas
Waseemah Stemmet (40) van Portlands, Mitchells Plain sê rugby is die enigste sport wat Suid-Afrikaners bymekaar kan bring. Hier staan sy langs Imran Hamza (20) van Bonteheuwel. Foto: Carl Thomas

’n See van blou en geel vlae het Vrydagoggend voor die Kaapstadse stadsaal gewapper waar honderde ondersteuners byeengekom het om die Stormers as die kampioene van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) te vier.

“Toe ek die span voor die wedstryd ontmoet, het hulle vir my gesê al wat hulle wil regkry, is om Kaapstad te laat glimlag. Ek dink hulle het dit beslis reggekry,” het Geordin Hill-Lewis, Kaapstad se burgemeester, Vrydag onder luide toejuiging gesê.

Die Stormers het ná die toesprake by die stadsaal in ’n bus deur die middestad se strate tot by die DHL-stadion gery waar hulle verlede Saterdag sake teen die Bulle om die trofee uitgespook het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.40
+0.3%
Rand - Pond
19.84
-0.0%
Rand - Euro
16.68
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,775.21
-0.2%
Silwer
20.14
-0.7%
Palladium
2,155.12
+0.1%
Platinum
937.43
-0.1%
Brent-ruolie
95.10
-3.2%
Top-40
64,726
+1.1%
Alle aandele
71,505
+1.1%
Hulpbronne 10
65,387
+3.2%
Industriële 25
87,072
+0.1%
Finansiële 15
16,239
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos