KYK | Taxi en motor spoel weg in oorstromings in Limpopo

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die taxi wat deur die water meegesleur is in Limpopo. Foto: Verskaf
Die taxi wat deur die water meegesleur is in Limpopo. Foto: Verskaf

’n Soektog is Woensdagoggend in Limpopo begin na die insittendes van ’n minibustaxi en ’n motor wat Dinsdagmiddag op ’n laagwaterbrug in die vloedwater meegesleur is.

Die voorval het naby die Thorncliff-myn in die Sekhukhune-distrik gebeur toe die bestuurders glo oor die oorstroomde laagwaterbrug probeer ry het, het Mike Maringa, woordvoerder van die provinsiale departement van verkeer en gemeenskapsveiligheid, gesê.

Die departement het motoriste gewaarsku om nie laagwaterbrûe te probeer oorsteek in die swaar reën wat in dele van Limpopo en Mpumalanga voorkom nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.14
+1.2%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.17
+1.2%
Rand - Aus dollar
11.01
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,844.85
+0.2%
Silwer
24.56
+1.7%
Palladium
2,049.22
+2.3%
Platinum
1,051.99
+2.4%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,587
+0.1%
Alle aandele
76,233
+0.1%
Hulpbronne 10
77,182
+0.2%
Industriële 25
95,831
+0.2%
Finansiële 15
15,111
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos