KYK: Trekklavierman bring ’n ‘klein bietjie hoop’

akkreditasie

Adv. Lukas du Preez, wie se vrou, Marina, twee weke gelede aan Covid-19 dood is, reis nou na hospitale in die Wes-Kaap om Covid-19-pasiënte en die personeel wat hulle versorg met gewyde liedere op sy trekklavier te bemoedig.

Du Preez het weke lank buite die Covid-19-saal van die Life Bayview-hospitaal in Mosselbaai trekklavier gespeel om sy vrou te steun.

Ná haar dood het hy ’n kampeerbussie gehuur, sy vrou se foto op die agterruit geplak en die pad aangedurf na hospitale in Brackenfell, Durbanville en Milnerton in Kaapstad.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 196/1
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Australia 42/1
England 147/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.71
+0.9%
Rand - Pond
20.78
+1.0%
Rand - Euro
17.84
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.27
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.0%
Goud
1,786.58
+0.1%
Silwer
22.48
-0.1%
Palladium
1,864.63
+0.6%
Platinum
963.50
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.1%
Top-40
65,993
-0.8%
Alle aandele
72,404
-0.7%
Hulpbronne 10
68,624
-2.2%
Industriële 25
95,800
-0.2%
Finansiële 15
14,289
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos