KYK: Tutu-muurskildery in Kaapstad met k-woord ontsier

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Die muurskildery van emeritusaartsbiskop Desmond Tutu in Kaapstad waarop iemand die k-woord geskryf het.Foto: Adrian de Kock
Die muurskildery van emeritusaartsbiskop Desmond Tutu in Kaapstad waarop iemand die k-woord geskryf het.Foto: Adrian de Kock

Dekades nadat emeritusaartsbiskop Desmond Tutu die gereelde teiken van haat was, is dié haat nou weer herhaal deur iemand wat die woorde “Ek is ’n k*****” op ’n muurskildery van hom in Adderleystraat in die middestad van Kaapstad geskryf het.

Só sê dr. Mamphela Ramphele, waarnemende voorsitter van die Archbishop Desmond Tutu Intellectual Property Trust Sondag in ’n verklaring nadat dit die naweek aan die lig gekom het die muurskildery is met dié woorde ontsier.

“Dit is ’n beswaddering van ons demokrasie. Dit wys watter werk nog gedoen moet word om die reis te voltooi, sy (Tutu se) reis, om ons menslikheid te herstel,” sê Ramphele.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 223/3
Western Province 176/6
besig om te laai... Regstreeks
TS Galaxy FC 0
AmaZulu 0
besig om te laai... Regstreeks
Oman 0
Bangladesh 136/6
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.57
+0.9%
Rand - Pond
20.08
+0.4%
Rand - Euro
16.98
+0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.9%
Goud
1,772.80
+0.3%
Silwer
23.90
+2.8%
Palladium
2,101.25
+3.9%
Platinum
1,045.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
-0.1%
Alle aandele
66,912
-0.0%
Hulpbronne 10
64,002
-0.5%
Industriële 25
84,631
+0.6%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos