KYK | Video’s van US-koor op SAL-vlug sneeubal aanlyn

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
André van der Merwe, dirigent van die US-koor, op die vlug van Johannesburg na Kaapstad.  Foto: Skermgreep
André van der Merwe, dirigent van die US-koor, op die vlug van Johannesburg na Kaapstad. Foto: Skermgreep

Passasiers van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) op vlug SA 303 se selfone het Maandag die lug opgeskiet toe die Stellenbosch Universiteitskoor lostrek met ’n lied nadat ’n lugwaardin geskimp het dat die koor tog iets moet sing.

André van der Merwe, dirigent, sê hy is baie verbaas oor die oorweldigende reaksie nadat van die passasiers Maandag video’s daarvan op sosiale media begin deel het. Dit het soos ’n veldbrand versprei en teen Dinsdag reeds derduisende kykers gelok.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos