As brandslange beskikbaar was, “sou omstanders kon help” om ’n brand in die Letaba-kamp in die Krugerwildtuin vroeër in bedwang te bring.
So het past. Johan Brits, leraar van die FokusDeo-gemeente in Modimolle, gesê wat Woensdagaand op die toneel was toe die winkel in die kamp uitgebrand het.