KYK: ‘Voetganger’ maak hom in motorenjin tuis

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eduanne Niemand onder die motor om die geelslang te vang. Foto: Verskaf
Eduanne Niemand onder die motor om die geelslang te vang. Foto: Verskaf

’n Vrou van die Paarl wat ewe bedagsaam padgegee het sodat ’n geelslang ongedeerd oor die pad kon seil, het later besef dié het hom in haar motorenjin tuisgemaak.

Die vrou het die slang opgemerk toe sy by die landgoed inry waar sy woon. Sy het haar motor in trurat gesit en agteruit gery, maar toe is die slang skoonveld.

Eduanne Niemand, eienaar van Boland Snake Removals 24/7, sê hy het Dinsdag laatmiddag ’n oproep van die vrou se man gekry oor die slang.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Aston Villa 2
Leicester City 1
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.14
-1.3%
Rand - Pond
21.36
-0.0%
Rand - Euro
18.26
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.30
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos