KYK | Vrystaatse skool onder water, leerlinge vasgekeer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die rugbyveld van die Humansvlakte-plaasskool naby Bothaville in die Vrystaat was Vrydagoggend kniediep onder water ná swaar reën deur die nag. Die tennisbaan, kleuterskool en administratiewe geboue is ook oorstroom.  Foto: Verskaf
Die rugbyveld van die Humansvlakte-plaasskool naby Bothaville in die Vrystaat was Vrydagoggend kniediep onder water ná swaar reën deur die nag. Die tennisbaan, kleuterskool en administratiewe geboue is ook oorstroom. Foto: Verskaf

Die Humansvlakte-plaasskool naby Bothaville in die Vrystaat was Vrydagoggend onder water nadat tot 100 mm reën gemeet is in ’n swaar donderstorm wat deur die nag in die distrik uitgesak het.

Die skool was Vrydag gesluit en baie van die leerlinge was op plase vasgekeer nadat paaie heeltemal verspoel het en spruite in vloed was. Die Noord-Vrystaat loop erg deur onder stormweer.

Buks Olivier, skoolhoof, sê die rugbyveld is kniediep onder water en die water het deur die administratiewe kantore en kleuterskool gestroom. Selfs die tennisbane was 60 cm onder water.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 189/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.58
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,818.54
-0.0%
Silwer
23.47
+2.0%
Palladium
1,907.50
+1.6%
Platinum
989.00
+1.3%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos