KYK | Weeskind open Jo Black se konsert

akkreditasie
Thabang Malan sing ’n liedjie tydens Rapport se besoek aan sy “vakansie-ouers” se huis. Hy maak opslae in Pretoria met sy goue operastem.  Foto: Deon Raath
Thabang Malan sing ’n liedjie tydens Rapport se besoek aan sy “vakansie-ouers” se huis. Hy maak opslae in Pretoria met sy goue operastem. Foto: Deon Raath

Jo Black is so in sy noppies met ’n opkomende sanger van ’n kinderhuis dat hy Thabang Malan gevra het om Vrydagaand sy vertoning in Pretoria te open.

Dié eer het Thabang op sy 18de verjaardag te beurt geval.

Thabang weet nie wie sy biologiese ouers is nie. Hy is drie dae ná sy geboorte uit sy ma se sorg verwyder en het in drie kinderhuise grootgeword. Dit het hom egter nie ondergekry nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos