KYK: Wolfie die Volvo volle 46 jaar op die pad

akkreditasie
Richard Fleitmann by Wolfie, die 1975- Volvo 144S. Foto: Marzahn Botha
Richard Fleitmann by Wolfie, die 1975- Volvo 144S. Foto: Marzahn Botha

’n Inwoner van die Paarl sê hy is al langer met sy Volvo getroud as met sy vrou.

Die maroenkleurige Volvo 144S, gedoop Wolfie, se afstandmeter was gister ’n skamele 11 km duskant die 300 000 km-merk.

Wolfie is al sedert 25 Oktober 1975 Richard Fleitmann (67) s’n, vandaar die registrasienommer CJ 1975. In Oktober sal dit ’n volle 46 jaar in sy besit wees.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.60
+1.1%
Rand - Pond
20.07
+0.6%
Rand - Euro
16.94
+1.1%
Rand - Aus dollar
10.83
+1.1%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,767.22
-1.6%
Silwer
23.32
-0.9%
Palladium
2,076.50
-3.1%
Platinum
1,060.26
-0.1%
Brent-ruolie
84.00
+1.0%
Top-40
60,494
+0.2%
Alle aandele
67,029
+0.3%
Hulpbronne 10
64,347
-0.1%
Industriële 25
84,819
+0.7%
Finansiële 15
13,961
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos