80% van rioolinfrastruktuur in eThekwini beskadig, strande nog toe

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Swem is nog verbode op strande in die eThekwini-metro.  Foto: Melinda Stuurman
Swem is nog verbode op strande in die eThekwini-metro. Foto: Melinda Stuurman

Meer as 80% van die eThekwini-metro se rioolwaterinfrastruktuur is in die onlangse vloede in KwaZulu-Natal beskadig, het Nicole Graham, koukusleier van die DA in die provinsie, aan Netwerk24 gesê.

“Die gevolg is dat duisende liter rioolvuilwater nou vrylik in riviere in loop en dan in die see beland. Dit is ’n omgewings-, ekonomiese en gesondheidskrisis wat hom afspeel.

“Die metro se rioolwaternetwerk is erg beskadig in die vloede en talle van die rioolwateraanlegte is buite werking,” sê Graham.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 0
India 338/7
Rand - Dollar
16.32
-0.2%
Rand - Pond
19.74
+0.4%
Rand - Euro
17.02
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.12
+1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,801.63
-0.3%
Silwer
19.75
-2.6%
Palladium
1,961.50
+1.1%
Platinum
882.50
-1.7%
Brent-ruolie
109.03
-3.1%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-3.9%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos