KZN-vloede: Soektog na munisipale werknemer duur voort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nooddienswerkers van Reaction Unit SA (Rusa) Maandagoggend kort voordat hulle weer na Solomon Shandu begin soek het.  Foto: Verskaf
Nooddienswerkers van Reaction Unit SA (Rusa) Maandagoggend kort voordat hulle weer na Solomon Shandu begin soek het. Foto: Verskaf

Die nooddienste in KwaZulu-Natal het Dinsdagoggend ’n soektog na ’n 52-jarige man voortgesit nadat hy Saterdag deur vloedwater meegesleur is.

Solomon Shandu, ’n werknemer van die eThekwini-metro, word sedert Saterdagaand vermis nadat sy motor deur vloedwater meegesleur is. Hy was glo op pad na sy huis in eNtaphuka nadat hy vroeër die aand uit Harrismith in die Vrystaat vertrek het.

Shandu, ’n drywer van die eThekwini-metro, se voertuig is deur vloedwater in ’n rivier in Ogunjini meegesleur.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 45/2
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos