Laingsburg: ‘Vlieënier moes land ná enjin staak’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Theron-gesin is van links Jean-Pieter, Daniël sr., Stephan, Daniël jr. en Annelie.
Die Theron-gesin is van links Jean-Pieter, Daniël sr., Stephan, Daniël jr. en Annelie.

’n Voorlopige verslag oor ’n ongeluk met ’n girovliegtuig buite Laingsburg waarin ’n 12-jarige seun van Tulbagh dood en sy pa ernstig beseer is, wys dat die vlieënier ’n gedwonge landing moes maak nadat die enjin gestaak het.

Die ongeluk het op 3 Mei gebeur. Daniël Theron (50) en sy een seun, ook Daniël, het die betrokke naweek ’n saamtrek van sportvliegtuie by die Gariepdam bygewoon.

Hulle het in ’n Magni Gyro-sportvliegtuig in ’n groep saam met ander vlieëniers huis toe gevlieg toe die ongeluk die Maandagmiddag op ’n plaas net buite Laingsburg gebeur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.61
+0.0%
Rand - Pond
20.14
-0.4%
Rand - Euro
17.00
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,789.74
+0.0%
Silwer
20.60
-0.3%
Palladium
2,202.50
-1.8%
Platinum
942.50
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos