Deel

Lebone: ‘Kwessie bly kindertoelaes wat nie betaal word’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willem en Avril Snyman van Lebone Village.  Foto: Argief
Willem en Avril Snyman van Lebone Village. Foto: Argief

Die probleme van Lebone Village gaan oor die kindertoelaes wat hulle nie van die Vrystaatse departement van maatskaplike ontwikkeling ontvang nie.

Dit was nooit die bedoeling om in ’n konflik met die departement betrokke te raak nie, sê Avril Snyman, voorsitter van Lebone, ’n uitreiktrust sonder winsbejag wat handel dryf as Lebone Village.

Snyman het gereageer op Motshidisi Koloi, Vrystaatse LUR, wat deur haar departement se woordvoerder, Thembeni Nqabeni, gesê het die moontlikheid van ’n stelsel van trosbehuising-pleegsorg moet intussen ondersoek word waar ’n ma in ’n huis saam met van die behoeftige kinders geplaas word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 172/5
West Indies 306/10
Rand - Dollar
19.22
+0.3%
Rand - Pond
23.88
+0.4%
Rand - Euro
20.55
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.83
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Platinum
1,033.34
+0.7%
Palladium
1,413.95
+0.5%
Goud
1,962.99
+0.1%
Silwer
23.59
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,632
+0.3%
Alle aandele
76,840
+0.3%
Hulpbronne 10
69,525
+0.3%
Industriële 25
103,876
+0.0%
Finansiële 15
15,144
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos