Lesufi erken hy jok toe oor AfriForum

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Panyaza Lesufi
Panyaza Lesufi

Panyaza Lesufi, LUR van onderwys in Gauteng, het uiteindelik erken dat AfriForum hom en sy kinders nié agtervolg het of in ’n sluipmoordaanval wou vermoor nie.

Dit kom nadat Lesufi op 24 November 2019 op ’n regstreekse mediakonferensie oor die aansoek- en plasingsproses vir gr. 1- en gr. 8-leerlinge gesê het: “Hulle (AfriForum) agtervolg my, hulle agtervolg my familie, hulle agtervolg my kinders, hulle probeer my aanval, hulle probeer my vermoor, hulle probeer deur al my bankrekeninge gaan, hulle probeer kyk wie is my vriende.”

Luidens ’n AfriForum-verklaring het Lesufi die bewerings amptelik teruggetrek en ook “amptelik sy spyt teenoor AfriForum uitgespreek dat hy dié valse bewerings gemaak het”.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sharks 22
Bulls 16
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.11
-1.1%
Rand - Pond
21.35
-0.8%
Rand - Euro
18.22
-1.2%
Rand - Aus dollar
11.29
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Goud
1,780.18
+0.7%
Silwer
22.43
+0.2%
Palladium
1,813.52
+1.6%
Platinum
934.00
-0.7%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos