Deel

LUISTER | Opname tussen likwidateurs ná Murray-moorde skok

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vermoorde likwidateur Cloete Murray.
Die vermoorde likwidateur Cloete Murray.

’n Telefoongesprek tussen twee likwidateurs enkele dae ná die sluipmoord op die bekende likwidateur Cloete Murray, en sy seun Thomas, maak wyd opslae.

Karen Keevy (50), wat vandeesweek as mededirekteur van Commonwealth Trust bedank het nadat die gesprek uitgelek het, sê in die gesprek aan Johan Engelbrecht, van Icon Insolvency Practitioners, hulle het almal geweet “dis net ’n kwessie van tyd” voordat iemand vir Murray leed sou aandoen.

Murray (57) en sy jongste seun, Thomas (28), wat saam as forensiese likwidateurs vir Murray se maatskappy Sechaba Trust in Pretoria gewerk het, was Saterdagmiddag 18 Maart in hul Toyota Prado na bewering op pad terug van ’n sakeafspraak in Johannesburg toe hulle op die N1-noord net verby die New Road-brug in Midrand aangeval is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
England 524/4
Ireland 172/10 & 163/6
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.29
+0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.92
-0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos