Deel

LUISTER | Oud-Bok-kaptein vertel hoe hy 'dief' in Paarl vastrek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die voormalige Springbok-rugbykaptein Jean de Villiers sit op 23 Januarie ’n vermeende winkeldief agterna in die Paarl. Foto: The Boer & Butcher
Die voormalige Springbok-rugbykaptein Jean de Villiers sit op 23 Januarie ’n vermeende winkeldief agterna in die Paarl. Foto: The Boer & Butcher


’n Vermeende winkeldief met ’n oënskynlike suikertand het sy moses teëgekom in die Paarl toe die voormalige Springbok-rugbykaptein Jean de Villiers hom agternagesit en aangekeer het. De Villiers het homself skoon uit sy plakkies en bril gehardloop.

Die voorval het op 23 Januarie in The Boer & Butcher gebeur toe De Villiers en sy vrou, Marlie, inkopies gedoen het, het die eienaar, Edu Hanekom, aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.06
+1.3%
Rand - Pond
22.20
+1.0%
Rand - Euro
19.64
+1.1%
Rand - Aus dollar
12.11
+0.9%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
984.26
-0.1%
Palladium
1,433.44
-0.6%
Goud
2,001.62
+1.6%
Silwer
23.19
+0.9%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,066
+0.4%
Alle aandele
75,585
+0.5%
Hulpbronne 10
65,190
-0.9%
Industriële 25
102,646
+0.9%
Finansiële 15
15,424
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos