Deel

Luister!FM distansieer hom van ontvoerde vrou se kêrel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Carel du Preez  Foto: Facebook
Carel du Preez Foto: Facebook

Die radiostasie Luister!FM het hom gedistansieer van sy voormalige direkteur Carel du Preez, kêrel van die vrou wat onlangs in Gqeberha ontvoer is.

Du Preez is by verskeie aantygings op sosiale media betrek nadat Riana Pretorius vroeër vandeesmaand voor haar werkplek in Newton Park ontvoer is. Sy is Vrydag ongedeerd teruggevind.

Luister!FM sê in ’n verklaring Du Preez het reeds verlede jaar as direkteur bedank en het geen verbintenis meer met die radiostasie nie. Hy maan terselfdertyd mense om nie ongegronde aantygings teen Du Preez te versprei nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
besig om te laai... Regstreeks
Australia 469/10 & 123/4
India 296/10
besig om te laai... Regstreeks
United Arab Emirates 184/10
West Indies 185/6
Rand - Dollar
18.70
+0.7%
Rand - Pond
23.53
+0.6%
Rand - Euro
20.11
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.60
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Platinum
1,009.53
-0.0%
Palladium
1,324.51
-2.7%
Goud
1,961.68
-0.2%
Silwer
24.29
+0.1%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,602
-0.1%
Alle aandele
76,936
-0.1%
Hulpbronne 10
68,393
-1.2%
Industriële 25
102,984
-0.4%
Finansiële 15
15,877
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos