LUR ry op trekker vir toespraak in Kaapse wetgewer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ivan Meyer, LUR vir landbou, het Woensdag op ’n trekker na die Wes-Kaapse wetgewer gery om sy begrotingstoespraak te lewer.
Ivan Meyer, LUR vir landbou, het Woensdag op ’n trekker na die Wes-Kaapse wetgewer gery om sy begrotingstoespraak te lewer.

’n Wes-Kaapse LUR het sy lyf boer gehou toe hy op ’n trekker by die provinsiale wetgewer aangekom het om sy begrotingstoespraak te lewer.

Ivan Meyer, LUR vir landbou, sê hy is geïnspireer deur die werkers en landbouers wat tydens die Covid-19-pandemie ’n “sentrale plek in die ekonomie ingeneem het,” en hy wou wys dat die landbou in die wetgewer gehoor moet word.

Meyer het Woensdag op ’n trekker van Groentemarkplein in Kaapstad na die wetgewer in Waalstraat gery, waar sy departement se begroting bespreek is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.65
-0.2%
Rand - Pond
20.16
-0.4%
Rand - Euro
17.03
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.62
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,791.93
+0.2%
Silwer
20.63
-0.2%
Palladium
2,198.04
-2.0%
Platinum
942.00
-0.3%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos