Ma bid onophoudelik dat 12-jarige gevind word

akkreditasie
Tlotliso Makapane (12) word sedert Dinsdagmiddag vermis.
Tlotliso Makapane (12) word sedert Dinsdagmiddag vermis.
verskaf

Die ma van ’n 12-jarige meisie van Bloemfontein wat sedert Dinsdagmiddag vermis word, bid sedertdien onophoudelik dat sy lewend gevind sal word.

Ntabiseng Makapane sê haar dogter, Tlotliso, is Dinsdag oor die middagete-uur in Extongweg in Hilton gesien waar sy met ’n onbekende man gesels. Sy is daarna nie weer gesien nie.

Makapane was by die werk toe haar dogter verdwyn het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.71
+0.8%
Rand - Pond
20.25
+0.3%
Rand - Euro
17.08
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.02
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,806.73
+0.8%
Silwer
24.57
+0.9%
Palladium
2,065.50
+2.2%
Platinum
1,062.25
+1.8%
Brent-ruolie
85.53
+1.1%
Top-40
60,446
-0.1%
Alle aandele
66,980
-0.1%
Hulpbronne 10
63,455
+0.8%
Industriële 25
85,827
-1.0%
Finansiële 15
13,901
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos