Maak doodseker van wat jou mediese fonds alles dek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
“Discovery Health het oor ’n lang tydperk ’n wins verdien wat ’n veelvoud is van dié van sy grootste mededingers.” Foto: iStock
“Discovery Health het oor ’n lang tydperk ’n wins verdien wat ’n veelvoud is van dié van sy grootste mededingers.” Foto: iStock

Toe ’n vyfjarige seun onlangs in die hospitaal beland het ná ’n fratsongeluk met sy kappietop, het sy ouers tot hul skok besef dat R160 000 se hospitaaldekking hulle nie ver gaan bring nie. Riana de Lange verduidelik waarvoor verbruikers op die uitkyk moet wees.

Die woorde “hospitaalplan” en “hospitaalversekering” word dikwels as wisselterme gebruik, maar daar is groot verskille tussen wat dié twee produkte bied wanneer jy mediese sorg nodig het.

Lee Callakoppen, hoofbeampte van Bonitas Mediese Fonds, sê in moeilike ekonomiese tye skuif talle verbruikers na hul mediese fonds se hospitaalplan, of koop ’n versekeringsproduk, wat goedkoper is as maandelik­se siekefondsbydraes. “Ongelukkig is baie verbruikers onbewus van die verskil tussen ’n hospitaalplan van ’n mediese fonds, en hospitaalversekering, wat ’n versekeringsproduk is.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 116/6
South Africa 0
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 0
New Zealand 190/10
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos