Maats swyg nadat 9-jarige deur rivier meegesleur word

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto ter illustrasie. Foto: André Damons
Foto ter illustrasie. Foto: André Damons

’n Negejarige seun het Dinsdag vermoedelik in die Oranjerivier in die noorde van die Oos-Kaap verdrink waar hy saam met twee maats gaan swem het.

Sy ouers het egter eers ’n dag later daarvan uitgevind omdat sy maats te bang was om enigiemand daarvan te sê.

Volgens kapt. Ursula Roelofse, polisiewoordvoerder, het die seun, van Vula Vala, Dinsdag saam met twee ander seuns, onderskeidelik sewe en agt jaar oud, in vlak water in die rivier geswem toe die rivier onverwags afgekom en hom meegesleur het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 234/5
Zimbabwe 302/8
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.48
-0.6%
Rand - Pond
21.02
-0.2%
Rand - Euro
17.56
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.7%
Goud
1,819.78
+0.0%
Silwer
23.61
+2.5%
Palladium
1,910.50
+1.7%
Platinum
991.50
+1.5%
Brent-ruolie
86.48
+0.5%
Top-40
68,282
-0.9%
Alle aandele
74,956
-0.8%
Hulpbronne 10
74,510
-0.3%
Industriële 25
94,294
-1.3%
Finansiële 15
15,338
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos