Man dood nadat ligte vliegtuig neerstort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die wrak van die vliegtuig waarin een persoon Dinsdag dood is.  Foto: Verskaf
Die wrak van die vliegtuig waarin een persoon Dinsdag dood is. Foto: Verskaf

’n Man is laat Dinsdagmiddag dood nadat sy ligte vliegtuig in die Bronkhorstspruit-natuurreservaat in Pretoria neergestort het.

Shawn Herbst, Netcare 911-woordvoerder, sê paramedici is om 17:23 in kennis gestel van die vliegongeluk. “Toe paramedici op die toneel aankom, het hulle die wrak van ’n ligte tweesitplekvliegtuig gevind. ’n Volwasse man, wat die enigste persoon aan boord was, het geen tekens van lewe getoon nie en is op die toneel dood verklaar,” sê hy.

Volg Netwerk24 vir meer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Afghanistan 254/5
Netherlands 124/3
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.31
-0.3%
Rand - Pond
20.61
-0.0%
Rand - Euro
17.26
+0.2%
Rand - Aus dollar
10.91
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,839.52
-0.2%
Silwer
23.70
-1.2%
Palladium
2,165.50
+0.8%
Platinum
1,015.00
-1.8%
Brent-ruolie
86.27
-1.9%
Top-40
66,171
+0.8%
Alle aandele
72,661
+0.7%
Hulpbronne 10
73,015
+2.2%
Industriële 25
90,672
-0.3%
Finansiële 15
14,802
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos