Man dood wat in Hillbrow aan die brand gesteek is

akkreditasie
Foto ter illustrasie Foto: Andre Damons
Foto ter illustrasie Foto: Andre Damons
Andre Damons

’n Man is Maandag dood nadat ’n oproerige skare hom in Hillbrow, Johannesburg, aangerand en aan die brand gesteek het.

Kapt. Kay Makhubela, Gautengse polisiewoordvoerder, sê twee mans wou na bewering ’n vrou se handsak in dié deel van die stad gryp.

“Dit het Maandagoggend omstreeks 09:00 op die hoek van Edith Cavell- en Esselenstraat gebeur. Lede van die gemeenskap het gesien wat die mans doen en hulle agternagesit en toe aangerand. Een van die mans is aan die brand gesteek. Hy is later in die hospitaal dood. Die ander man is steeds in ’n kritieke toestand in die hospitaal.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 70/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.42
+0.7%
Rand - Pond
20.99
+0.6%
Rand - Euro
17.49
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.09
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,816.49
+0.2%
Silwer
23.74
+1.1%
Palladium
1,896.00
-0.4%
Platinum
991.25
+0.6%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,986
+1.0%
Alle aandele
75,638
+0.9%
Hulpbronne 10
74,844
+0.5%
Industriële 25
96,247
+2.1%
Finansiële 15
15,226
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos