Alzheimerlyer van Pretoria verdwyn

akkreditasie
John Rodda (82) word sedert Saterdag vermis.
John Rodda (82) word sedert Saterdag vermis.

’n Bejaarde man van Pretoria wat aan Alzheimer se siekte ly, word nou al ’n paar dae gesoek nadat hy die naweek spoorloos verdwyn het.

Teen Dinsdagmiddag was John Rodda (82) al drie dae weg en daar is geen inligtig oor waar hy hom moontlik kan bevind nie.

Rodda het Saterdag om 15:55 in ’n wit Nissan Tiida uitgery by die hek van die Wilgers-aftreeoord in die ooste van Pretoria, waar hy woon, en nooit teruggekeer nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 104/1
England 103/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos