Man van Meyerton dood weens kankergewas op wang

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Foto van Bennie de Lange voor die gewas.
’n Foto van Bennie de Lange voor die gewas.

Sy wens sy kon meer vir haar pa gedoen het.

So sê Michelle, dogter van Bennie de Lange (65) van Kookrus in Meyerton wat Woensdag dood is nadat hy langer as ’n jaar erge pyn weens ’n groeiende kankergewas op sy linkerwang moes verduur.

“Die gewas was aanvanklik so groot soos ’n R5-muntstuk. Dit het die eerste keer verlede jaar in Maart op sy gesig verskyn. Uiteindelik het dit die helfte van my pa se gesig beslaan. Die gewas was heelwat groter as ’n tennisbal,” sê Michelle.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Bangladesh 0
Pakistan 188/2
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.10
-1.0%
Rand - Pond
21.32
+0.2%
Rand - Euro
18.21
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.28
+0.2%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Goud
1,783.48
0.0%
Silwer
22.55
0.0%
Palladium
1,816.00
0.0%
Platinum
936.31
0.0%
Brent-ruolie
69.88
+0.3%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos