Mandelabaai-kunstefees wil plaaslike talent vier

akkreditasie
The Bhacasou Experience, ’n musiekkonsert vir die siel wat deur Joliza aangebied word.
The Bhacasou Experience, ’n musiekkonsert vir die siel wat deur Joliza aangebied word.

Die eerste Mandelabaai-kunstefees wat vandag (23 September) in die Baai begin en tot 2 Oktober sal duur, is ’n viering van plaaslike en streektalent.

Met meer as 100 optredes kan besoekers aan dié fees ’n propvol program met teater- en dansproduksies, musiekkonserte, komedie- en filmvertonings te wagte wees.

Daar sal ook verskeie slyp­skole vir volwassenes sowel as kinders aangebied word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Garden Route Badgers 158/9
Eastern Cape 158/6
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos