Manne hardloop in klein Speedo’s vir ’n groot saak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vyf Bloemfonteinse vriende wat Vrydagmiddag in bloedige hitte aan die Daredevil-wedloop deelgeneem het. Hulle is van links Jaco Colyn, Francois Jacobs, Lesley Jacobs, Johan Jansen Van Vuuren en Herman Liebenberg.
Die vyf Bloemfonteinse vriende wat Vrydagmiddag in bloedige hitte aan die Daredevil-wedloop deelgeneem het. Hulle is van links Jaco Colyn, Francois Jacobs, Lesley Jacobs, Johan Jansen Van Vuuren en Herman Liebenberg.

’n Groep van vyf vriende in pers Speedo’s het Vrydagmiddag die bloedige hitte van Bloemfontein getrotseer en 6 km in die Dan Pienaar-woonbuurt gehardloop ter bewusmaking van kanker.

Jaco Colyn, ’n fisioterapeut, Francois Jacobs, ’n advokaat, Lesley Jacobs, eienaar van die FBI Chef School, Johan Jansen Van Vuuren, ’n eiendomsmakelaar van Old Mutual, en Herman Liebenberg, ’n sportwetenskaplike, is maar vyf van die honderde mans wat Vrydag die Rosestad in pers getooi het.

Hulle was deel van die duisende mans wat landwyd aan die jaarlikse Daredevil-wedloop oor 5 km deelgeneem het ter bewusmaking van prostaat- en testikulêre kanker.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10
India A 198/5
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 46/2
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.04
-1.0%
Rand - Pond
21.28
-0.7%
Rand - Euro
18.15
-0.8%
Rand - Aus dollar
11.39
-0.6%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,781.01
+0.3%
Silwer
22.26
-2.5%
Palladium
1,736.96
-0.3%
Platinum
935.00
-0.6%
Brent-ruolie
69.23
-5.5%
Top-40
64,786
+1.1%
Alle aandele
71,198
+1.0%
Hulpbronne 10
67,859
+0.9%
Industriële 25
93,997
+0.9%
Finansiële 15
13,880
+2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos