Mans uit Kaapse mangat gered toe gifdampe hulle oorval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Nooddienswerkers wat Dinsdag twee mans uit ’n mangat naby Mitchells Plain gered het.Foto: Verskaf
Nooddienswerkers wat Dinsdag twee mans uit ’n mangat naby Mitchells Plain gered het.Foto: Verskaf

Brandweerbeamptes van die Stad Kaapstad, in samewerking met ander reddingsdienste, het twee mans uit ’n mangat gered nadat hulle in ’n stormwaterpyp deur gevaarlike dampe oorval is en hul bewussyn verloor het.

Die mans, wat vir ’n private kontrakteur werk, was met herstelwerk besig toe hulle in die stormwaterpyp vasgekeer is.

Hulle is in ’n kritieke toestand na die Vincent Palotti-hospitaal geneem.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.22
+0.2%
Rand - Pond
20.57
+0.2%
Rand - Euro
17.17
+0.4%
Rand - Aus dollar
10.91
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,832.76
-0.8%
Silwer
23.75
-0.3%
Palladium
2,362.50
+7.3%
Platinum
1,049.00
+1.9%
Brent-ruolie
88.20
+2.2%
Top-40
67,364
+2.3%
Alle aandele
73,797
+2.1%
Hulpbronne 10
75,253
+3.3%
Industriële 25
91,472
+1.8%
Finansiële 15
14,925
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos