Marietjie vlieg Woensdag van Mauritius na SA

akkreditasie
Marietjie Vosloo (39), is in Mauritius van strafbare manslag vir die dood van haar 17-jarige stiefdogter Mundolene aangekla. Foto: Facebook
Marietjie Vosloo (39), is in Mauritius van strafbare manslag vir die dood van haar 17-jarige stiefdogter Mundolene aangekla. Foto: Facebook

Marietjie Vosloo, die Suid-Afrikaanse vrou wat ná die dood van haar 17-jarige stiefdogter Mundolene altesaam 532 dae in Mauritius agter tralies was, klim Woensdag op die eerste beskikbare vlug Suid-Afrika toe.

“Sy (Marietjie) is reeds vrygelaat, maar bly onder die polisie se toesig en hulle sal haar na die vliegtuig begelei,” sê Zaredhin Jaunbacchus, Vosloo se regsverteenwoordiger in Mauritius.

“Ek het vandag (Dinsdag) met haar gepraat en dit gaan baie goed met haar. Ons is nog nie 100% seker hoe laat of op watter vlug sy na Suid-Afrika sal vertrek nie. Sy het nie op die oomblik toegang tot ’n foon nie, dit is dus tans ongelukkig nie moontlik om regstreeks met haar kontak te maak nie.”

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
-0.0%
Rand - Euro
17.13
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos