Marno is ’n vegter, ouers bly hoop ná wurgvoorval

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die glyplank by die Athlone Junior Academy in Brakpan waar die toutjies van Marno Muller (5) se baadjie aan die platform bo vasgehaak het terwyl hy afgegly het.  Foto: Melinda Stuurman
Die glyplank by die Athlone Junior Academy in Brakpan waar die toutjies van Marno Muller (5) se baadjie aan die platform bo vasgehaak het terwyl hy afgegly het. Foto: Melinda Stuurman

Marno Muller is ’n “fightertjie” en dit is ’n “goeie teken” dat die verdowing waaronder hy geplaas is nadat hy Donderdag aan ’n glyplank aan sy baadjie se toutjies gewurg het, nou verminder is.

Sy pa, Rudi, sê dit blyk wel dat sy vyfjarige seun breinskade opgedoen het, maar die erns daarvan moet nog vasgestel word.

Die feit dat hy ligte outisme het, “bemoeilik dinge”, sê Rudi, maar hy sal bly glo sy seun se kans is baie goed om ten volle te herstel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10 & 259/3
India 416/10 & 245/10
Rand - Dollar
16.35
-0.1%
Rand - Pond
19.79
-0.2%
Rand - Euro
17.05
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.23
-1.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,808.82
-0.1%
Silwer
19.98
+0.4%
Palladium
1,934.00
-1.6%
Platinum
887.00
-0.6%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
60,902
+2.1%
Alle aandele
67,025
+2.0%
Hulpbronne 10
63,634
+3.8%
Industriële 25
81,244
+1.2%
Finansiële 15
14,837
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos