Matriekmeisie: Trane van dankbaarheid wyl hulp instroom

akkreditasie
Andria Rossell, ’n matrikulant van die Hoërskool Vrede, se hardwerkendheid om haar matriekjaar te voltooi terwyl sy ook vir haarself moet sorg het mense aangegryp. Foto: Alet van der Walt
Andria Rossell, ’n matrikulant van die Hoërskool Vrede, se hardwerkendheid om haar matriekjaar te voltooi terwyl sy ook vir haarself moet sorg het mense aangegryp. Foto: Alet van der Walt

Sy wens mense kon Vrydagoggend vir Andria Rossell sien toe sy hoor van al die hulp wat vir haar aangebied word, sê Henriette Janse van Rensburg, ’n onderwyseres van die Hoërskool Vrede.

Andria se oë is volgens Janse van Rensburg bloedrooi gehuil, so oorweldig is sy oor al die weldoeners wat gebel het om uit te vind hoe hulle haar kan help.

Die meeste mense wil Andria help sodat sy nie verder vanjaar hoef te werk nie en net op haar matriekjaar kan konsentreer.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Arsenal 1
Crystal Palace 1
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
14.67
-0.6%
Rand - Pond
20.14
-0.3%
Rand - Euro
17.03
-0.7%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.5%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,764.38
-0.2%
Silwer
23.20
-0.5%
Palladium
2,022.82
-2.7%
Platinum
1,038.64
-2.0%
Brent-ruolie
84.86
+1.0%
Top-40
60,221
-0.5%
Alle aandele
66,792
-0.4%
Hulpbronne 10
63,626
-1.1%
Industriële 25
84,496
-0.4%
Finansiële 15
14,073
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy
Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos